" Anne Grace Photography... WOW!! Die span se passie staan uit in alles wat hulle doen! Dit is alles net pure pret van die begin tot die einde, elke oomblik van ons droomdag was vasgevang, van daardie onverwagse trane tot die mooiste glimlagte, julle is absoluut fantasties! Annelize het net 'n manier om 'n warm plekkie in 'n mens se hart te laat! Miljoene dankies aan Annelize, Gerhard en Kyla vir al jul geduld, tyd en moeite, ons dag kon nie meer perfek gewees het nie. Al was die dag in 'n oogwink verby het ons herinneringe wat ons vir altyd sal koester!!

Al ons liefde Hendrik en Chanelle 


Copyright Anne Grace Photography 2018