Thank you for the beautiful testimonials...



Uit persoonlike ervaring dink ek die moeilikste en mees belangrike ding waarop 'n toekomstige bruidspaar moet ooreenkom, 
en ek weet baie sal met my saamstem, is die regte fotograaf.
 
'n Fotograaf wat julle liefdestema en die gevoel wat jy by jou troue wil hê die beste kan uitbeeld. Ons was opsoek na die tipe fotografie waar ons soveel moontlik onsself kon wees voor die kamera sonder enige pretensies. Ons tema was baie gesellig en ietwat informeel en dit was vir ons belangrik dat ons gaste op hulle gemak kon wees. Ons venue het 'n paar fotograwe aan ons voorgestel en ons het hulle Facebook-blaaie dopgehou. Corrie het eerste op Anne Grace Photography se Facebook-blad afgekom en my dadelik gebel en gesê "dit is die een".
 
Wat ek die meeste van hou van Anne Grace Photography is die egtheid van die foto's. Annelizé het regtig 'n talent om 'n mens so op jou gemak te laat voel voor die kamera dat dit enige man se persepie van 'n fotosessie sal verander. Sy luister aandagtig na die bruidspaar se idees en kry 'n gevoel van die troue se tema en inkorporeer dit so in haar foto's.
 
As bruid, het ek Annelizé se teenwoordigheid baie geniet by die troue, omrede sy weet wat sy doen en so goed daarin is. Dit was baie gerusstellend. Ek het soveel positiewe terugvoer gekry oor Anne Grace Photography na my troue by al die gaste. Elkeen wat op 'n foto moes wees, was op hul gemak en die gaste het die Photobooth BAIE geniet. Ek en Corrie kyk steeds op 'n daaglikse basis na ons troufoto's so verstom is ons deur haar talent.
 
Ek is oortuig daar is nie beter as Anne Grace Photography nie en aan al die toekomstige bruide wat gebruik gaan maak/ wil maak van Anne Grace Photography- dit is die beste keuse wat julle kon maak! Annelizé is 'n eg mens wat daarop gefokus is om spesiale oomblikke op die kamera vas te lê en glo my- sy is GOED daarmee. 
Om ons liefdesstorie met Anne Grace Photography te kon deel was 'n ervaring op sy eie en sooo lekker ons trou sommer weer!
 

Xerene & Corrie Wahl


They say “A picture is worth a thousand words” and when choosing a wedding photographer your first concern is, will we get nice photos? When looking at the packages and photographers’ portfolio for Anne Grace Photography we knew the style of photography is exactly what we wanted as it fits in with our theme for African winter bushveld mixed with color and the decision was made, Anne Grace Photography will be our wedding photographer, and this was a decision we didn’t regret.

From our first meeting, Annelizé made us feel comfortable and relaxed, and immediately she put us at ease. We could share ideas of photos or poses we had in mind and get her suggestions for locations and poses in order to get some great shots. With our wedding being in the middel of the winter and late in the afternoon, we were worried as daylight would be limited, but right then and there we knew Annelizé would find a way to make them look amazing.

When Annelizé does a wedding photo shoot they are always two photographers. We did not know this at the time but this was a bonus for us because on the day we were lucky that we could have a photographer by each of our sides while getting ready for the ceremony.

When Annelizé and Kyla started to take photos it was truly amazing to see them at work. Their knowledge of photography, knowing their equipment, everything, enabled them to adapt to any situation. On one of our scenes we had some giraffe walk past us in the background and they immediately jumped to the occasion to get the "picture perfect" shots! The rest of the day was just filled with them capturing things in parallel as they focused on capturing emotion while everything else is going on. They were open to ideas, they improvised, they were fun and most importantly they made us feel comfortable. We enjoyed every moment of taking our photos.

The end result is an amazing set of photos that leaves us speechless. They did an amazing job. On top of all of this, when we went to go pick up the photos which we knew was saved on disc, Annelizé had it wrapped up, personalized discs, with a couple of photos printed out as a sneak peek for us! That was so surprising and unexpected.

With our wedding now over, our photos are the only way to remind us of these special moments. Through your photos you gave us the ability to do this for years to come. We would recommend your services to anyone who is looking for a talented, professional photographer who is a fun to work with and has the ability to put you at ease.

We can't thank Annelizé and Kyla enough for all they did for us and we are very lucky to have had you as our photographers. Thank you!

Chirese & Jannie van der Walt

 


Wat n plesier om saam hierdie twee pragtige, talentvolle dames te werk. Niks was ooit te veel moeite nie & hulle het beslis daardie 'extra mile' gegaan voor en op ons groot dag. Annelize, jy het die vermoe om die beste in ons uit te bring. 

Om saam jou fotos te neem voel soos tweede natuur. Even skoonma het n paar wille glimlagte gegee! Baie dankie vir julle. 

Dit was n onvergeetlike dag en nou kan ons dit koester in ons ongelooflike mooi foto's. 

Celeste & Alan-Bari Coetzer



So – ons almal weet troue reel is stressvol, maar as daar een aspek van al die reeling was wat my

Nie vir een oomblik bekommer het nie, was dit ons foto’s

Van die oomblik wat ek jou ontmoet het was my hart gerus!

Jy is n excellent fotograaf & baie profesioneel.

Omdat jou Photos al is wat jy oorhet na hierdie Groot dag in jou lewe wil jy het dit moet perfek wees.

Annelize, hy het die term “perfek” by vere oorskry - Ons Love ons pics!!

Meer oor jou: Jy het ons laat gemaklik voel, gerus gestel van dag een af, was profesioneel met

Ons en al ons gaste en die belangrikste die eindproduk was Awesome!!!

Jy is n mense mens, moet nooit jou pasie verloor nie.

Janine & Ruan Roux